Die verdwyning van Mina Afrika [The Disappearance of Mina Africa]
Échec de l'ajout au panier.
Échec de l'ajout à la liste d'envies.
Échec de la suppression de la liste d’envies.
Échec du suivi du balado
Ne plus suivre le balado a échoué
0,99 $/mois pendant vos 3 premiers mois
Acheter pour 27,89 $
Aucun mode de paiement valide enregistré.
Nous sommes désolés. Nous ne pouvons vendre ce titre avec ce mode de paiement
-
Auteur(s):
-
Zuretha Roos
-
RSG
-
Eben Cruywagen - adaptation
À propos de cet audio
Op ʼn winterdag in 1945 ontferm ʼn kinderlose blanke egpaar, Sara en Erik de Graaff, hulle oor ʼn driejarige halwe weeskind - Mina Afrika. Hulle wil haar graag ʼn kans in die lewe gee, haar fyn opvoed. Maar dadelik begin die gegis, die geskinder in die Hexvallei Want Mina se vel lyk soos koffie vol Jerseyroom. Soos die jare kom en gaan, bly sy hul "aanneemkind". Dit is die wyse, bejaarde Tietser Meraai wat meer soos ʼn ma vir haar is. Sy waarsku die pragtige, intelligente kind: Net een misstap en die blankes sal vinger wys en sê: Daar het die De Graaffs nou hulle loon. Wat het hulle in elk geval verwag van ʼn "hotnoskind", maak nie saak hoe goed sy "opgevoed" is nie. Dan, terwyl Mina nog vol ambisie haar toekoms beplan en haar drome met die bewonderende Boeta Bantjies deel, gebeur dié "misstap". Die verraderlike daad van ʼn ryk jong wit man dryf Mina weg uit die Vallei, laat haar beland in ʼn eindelose spiraal van bedrog. ʼn Lewe van vernedering in Groenpunt en tussen die bendes van Distrik Ses....
The full list of narrators includes: Simone Benjamin, De Klerk Oeloefse, Elanza Swart, Frieda van Heever, Waldi Schultz, Joel Liebenberg, Marcel van Heerden, Shirley Ellis, Juanita Swanepoel, Deidre Wolhuter, Brendan Daniels, and Zenobia Kloppers.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
©2016 NB Luisterboeke (P)2016 NB Publishers