• Kragkrisis: “Minstens 2 donker jare lê nog voor.” Só waarsku kragkenner Corneels Schabort.

  • Sep 23 2022
  • Durée: 24 min
  • Podcast

Kragkrisis: “Minstens 2 donker jare lê nog voor.” Só waarsku kragkenner Corneels Schabort.

  • Résumé

  • Kragfrustrasies onder Suid-Afrikaners kook oor nadat Eskom dié week Fase-6 beurtkrag ingestel het. Daar was selfs praatjies van fase 8 of hoër. Dis duidelik dat daadwerklike ingryping en dringende oplossings nóú nodig is. President Cyril Ramaphosa het sy oorsese reis kortgeknip om 'n oplossing te probeer kry vir die beurtkrag-krisis. Maar wanneer gaan dit gebeur? ‘n Kragkenner verbonde aan die Noordwes-Universiteit Corneels Schabort vertel vir Mia Spies dat dit minstens twee jaar gaan vat voor die beurtkrag-situasie beter word.

    Voir plus Voir moins

Ce que les auditeurs disent de Kragkrisis: “Minstens 2 donker jare lê nog voor.” Só waarsku kragkenner Corneels Schabort.

Moyenne des évaluations de clients

Évaluations – Cliquez sur les onglets pour changer la source des évaluations.