7 Dae [7 Days]
Failed to add items
Add to Cart failed.
Add to Wish List failed.
Remove from wish list failed.
Follow podcast failed
Unfollow podcast failed
Buy Now for $16.09
No default payment method selected.
We are sorry. We are not allowed to sell this product with the selected payment method
-
Narrated by:
-
Anrich Herbst
-
Written by:
-
Deon Meyer
About this listen
Ek sal elke dag ’n poliesman skiet, tot julle die moordenaar van Hanneke Sloet aankla. Só lui die dreigbrief aan die SAPS. Daar’s geen motief nie, geen leidrade nie, net ’n reeks naakfoto’s, ’n ingewikkelde saketransaksie, en onmenslike druk van topbestuur, die media en die meedoënlose, onpeilbare sluipskutter. En deur dit alles moet Griessel sy kollegas daarvan weerhou om die ondersoek te kelder, en sy eie, verterende lus vir die helende krag van drank in toom probeer hou. Sewe dae van hel.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
©2016 Deon Meyer (P)2023 Human & RousseauYou may also enjoy...
-
Donkerdrif [Dark Drive]
- Written by: Deon Meyer
- Narrated by: Brendon Daniels
- Length: 12 hrs and 4 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
’n Moord by die Kaapse Waterfront. Wat dalk skakel met geheimsinnige briewe wat geskorste luitenante Bennie Griessel en Vaughn Cupido ontvang het. Maar eers moet Bennie-hulle op Stellenbosch soek na ’n verdwene student, en die spoor vat van die eiendomsagent wat die kooptransaksie van Donkerdrif, korporatiewe swendelaar Jasper Boonstra se peperduur wynplaas, behartig het. En al hul ondersoeke het ’n gemene deler: die donkerste drif, gierigheid.
Written by: Deon Meyer
-
Ikarus
- Written by: Deon Meyer
- Narrated by: Nic de Jager
- Length: 11 hrs and 40 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Op 17 Desember spoel die lyk van Ernst Richter oop in die duine anderkant Parklands - dié Ernst Richter, berugte internet-entrepreneur, baas van die omstrede webwerf Alibi.co.za wat 'n maand gelede so onverklaarbaar en sensasioneel verdwyn het. Selfs in normale omstandighede sou die Valke Bennie Griessel en Vaughn Cupido gesukkel het - by Alibi.co.za lieg almal soos tannetrekkers. Maar omstandighede is nie normaal nie. Want Griessel het weer aan die suip gegaan.
Written by: Deon Meyer
-
Die verkeerde vrou [The Wrong Woman]
- Written by: Irma Venter
- Narrated by: Roelien Daneel
- Length: 10 hrs and 17 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Liela Oloffson het alles wat die meeste mense begeer. Skoonheid, roem, en ’n blink loopbaan as aktrise. Maar dan verdwyn sy een Vrydagnag en die polisie moet die media se hulp inroep om haar te vind. Gesoute misdaadjoernalis Ami Prinsloo volg Liela se spoor soos ’n bloedhond van waar sy laas in Johannesburg gesien is, en selfs verder, tot by haar kinderdae. Kruip Liela weg of is sy gekaap? Of dalk ontvoer? En waaroor het sy en haar verloofde so hewig baklei net voor sy verdwyn het?
Written by: Irma Venter
-
Merk [Brand]
- Written by: Rudie Van Rensburg
- Narrated by: Anrich Herbst
- Length: 10 hrs and 8 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Kassie het geglo sy speurderdae is getel ná die Medusa-pedofielsaak, en sy hartaanval. Maar ses maande tuis bring perspektief - hy is ’n speurder in murg en been. Terug by die Spookeenheid word hy en kollega Rooi Els dadelik by die diep kant ingegooi: Hulle moet ’n reeksverkragter vastrek - een wat sy slagoffers met ’n brandyster merk. Is die skuldige die man wat beskryf word as “’n weerwolf met die sperm van ’n wildehond”? Of lê die antwoord by die spesifieke merk wat hy op sy slagoffers laat?
-
-
Ongelooflik!
- By Amazon Customer on 2023-01-06
Written by: Rudie Van Rensburg
-
Vloek [Swear]
- Written by: Rudie van Rensburg
- Narrated by: Anrich Herbst
- Length: 10 hrs and 37 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
In Rudie se eerste Kassie Kasselman-roman, Slagyster, ontmoet ons vir Carl Bester, gevalle oudspeurder. In Vloek is Carl terug. Hy kan na SA kom–sy bannelingstatus uitgewis, teen ’n prys. “Ons vergeet jou sondes in ruil vir ’n teenprestasie,” sê sy nuwe werkgewer. Hy moet ’n lykbesaaide saak van internasionale belang help ontrafel. Nou sal hy weer soos ’n volbloedspeurder moet redeneer om dié saak saam met ’n spul rookies op te los.
Written by: Rudie van Rensburg
-
Kamikaze
- Written by: Rudie Van Rensburg
- Narrated by: Nic de Jager
- Length: 10 hrs and 21 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Kassie Kasselman is kriewelrig. Sy lewe lank poeliesman gewees, maar wragtag, wat hy nóú alles in die media oor sy geliefde SAPD lees. En met sy eie oë sién ook, in kolonel Daniels se kantoor by die Nuweland-stasie. Kassie het juis ’n ander werksaanbod gehad.... En dan moet dit natuurlik só kom dat hy in die middel van sy loopbaankrisis teen die grieseligste moordenaar nóg te staan kom. Die Pion se moordloopbaan het tentakels wat terugstrek na die Apartheidsera, met moderner euwels soos die Afrika-handel in vervalste medikasie wat ook Kassie se aandag verg.