Die tragiese saak van Pamina Vermaak [The Tragic Case of Pamina Entertainment]
Failed to add items
Add to Cart failed.
Add to Wish List failed.
Remove from wish list failed.
Follow podcast failed
Unfollow podcast failed
Buy Now for $17.54
No default payment method selected.
We are sorry. We are not allowed to sell this product with the selected payment method
-
Narrated by:
-
Ronel Geldenhuis
-
Written by:
-
Annie Klopper
About this listen
Toe Pamina Vermaak op skouspelagtige wyse by die werk uitfreak, sit sy skielik sonder inkomste. Druipstert keer sy terug na haar ma-hulle op die klein Weskusdorp Witwaterbaai - ’n plek wat sy gesweer het haar nooit weer sou sien ná ’n fiasko elf jaar gelede nie. Maar nou moet sy tog haar onkonvensionele gesin, van wie sy vervreem geraak het, in die oë gaan kyk. Intussen lek steelfoto’s uit van rockster Wolf de Jager se verloofde, aktrise Daniella du Toit, waar sy hom verneuk. Hy gaan kruip weg vir die paparazzi op Witwaterbaai, maar met sy swart leerbaadjie staan hy juis uit op hierdie dorp van kreeftrek en stoepsit. Daar, terwyl hy sukkel om songs te skryf, kruis Pamina sy pad - ʼn girl wat haar eie wysie volg... Die tragiese saak van Pamina Vermaak is eerlik en eietyds - ’n romantiese komedie sonder gelyke in Afrikaans.
Please note: This audiobok is in Afrikaans.
©2018 Annie Klopper (P)2019 KwelaWhat listeners say about Die tragiese saak van Pamina Vermaak [The Tragic Case of Pamina Entertainment]
Average Customer RatingsReviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.
-
Overall
-
Performance
-
Story
- Amazon Customer
- 2022-02-09
live me 2 times
Oulike storie wat mens se hartsnare trek sonder om the oordadig sopperig te wees. Die voorleeser was baie goed en het die storie lewe gegee.
Something went wrong. Please try again in a few minutes.
You voted on this review!
You reported this review!