• “Covid: 5de vlaag is hier” Só vertel dr. Jantjie Taljaard, spesialis en hoof van aansteeklike siektes by Tygerberg-hospitaal vir Mia Spies

  • May 20 2022
  • Durée: 18 min
  • Podcast

“Covid: 5de vlaag is hier” Só vertel dr. Jantjie Taljaard, spesialis en hoof van aansteeklike siektes by Tygerberg-hospitaal vir Mia Spies

  • Résumé

  • Daar is 'n skerp styging in die getal Covid-19-gevalle. Beteken dit dat die nasionale vyfde vlaag van die pandemie hier is? En wat kan ons van dié virusgolf verwag? Dan is daar ook kommer oor ‘n ánder virus, ‘n vreemde soort hepatitis onder jong kinders. Wat weet ons daarvan? Dr. Jantjie Taljaard, hoof van infeksiesiektes van die Tygerberg-hospitaal in Kaapstad, beantwoord Mia Spies se vrae.

    Voir plus Voir moins

Ce que les auditeurs disent de “Covid: 5de vlaag is hier” Só vertel dr. Jantjie Taljaard, spesialis en hoof van aansteeklike siektes by Tygerberg-hospitaal vir Mia Spies

Moyenne des évaluations de clients

Évaluations – Cliquez sur les onglets pour changer la source des évaluations.